• Terugvoer


    Henta
    Ek is 37 jaar. Ek is moeg...

    Monique Louw
    Ek is 15 jaar oud en het ...

    Johan rautenbach
    Ek se dit is uit, geen ee...

    Daleen
    Nee, kinders moet nie ond...

    anike en yomari
    Ons is 16 en 15....en ons...

  • Tuis

    Ons sê NEE vir ʼn EED by skole

     

    Die burgerregte-inisiatief AfriForum en die Centurion Jeugleiersforum het ʼn gesamentlike veldtog geloods teen die BEGINSEL dat leerders aan die aflegging van ʼn eed by skole onderwerp word, ongeag wat die bewoording daarvan mag wees.

    U kan die veldtog deur een of meer van die volgende stappe steun:

    Die besware van AfriForum en die Centurion Jeugleiersforum teen die eed is onder meer dat: